Nerissa en Katherine Bowes-Lyon

Die Earlswood-hospitaal omstreeks 1854.
Nerissa Bowes-Lyon
Gebore(1919-02-18)18 Februarie 1919
Sterf22 Februarie 1986 (op 67)
Redhill, Engeland
Bekend virLid van die Britse koninklike familie
Katherine Bowes-Lyon
Gebore(1926-07-04)4 Julie 1926
Engeland
Sterf23 Februarie 2014 (op 87)
Redhill, Engeland
Bekend virLid van die Britse koninklike familie

Nerissa Bowes-Lyon (18 Februarie 1919 - 22 Januarie 1986) en Katherine Bowes-Lyon (4 Julie 1926 - 23 Februarie 2014)[1] was twee van die dogters van John Herbert Bowes-Lyon en sy vrou, Fenella (gebore Hepburn-Stuart-Forbes-Trefusis). John was die broer van lady Elizabeth Bowes-Lyon, die koninginmoeder. Die twee susters was dus niggies van koningin Elizabeth II en prinses Margaret – die vroue se gesamentlike oupa en ouma was Claude Bowes-Lyon, 14de Graaf van Strathmore en Kinghorne, en Cecilia Bowes-Lyon, Gravin van Strathmore en Kinghorne.[2]

  1. "The Queen's Hidden Cousins". Channel 4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2012. Besoek op 14 November 2020.
  2. Descendancy for Bowes-Lyon Claude George, 14th Earl of Strathmore & Kinghorn at Family History UK Trees, besoek op 14 November 2011.

Developed by StudentB